Geleë in die hartjie van die Dinokeng Game Reserve
Veldjie Huis Besprekings
Voltooi ons aanlyn besprekingsvorm, of laai ons PDF vorm af en e-pos dit terug na ons
Meer Inligting
Dankie vir u navraag oor Veldjie Huis.
Voltooi asseblief die aangehegte vorm en e-pos dit terug na cornelia@ctcbrokers.co.za
Inklok tyd : 14h00 Uitklok tyd : 10h00
Ons tarief is tans R6000-00 per nag vir Sondag- tot Donderdagaande en R7000-00 per nag vir Vrydag- en Saterdagaande. Die eenheid word in sy geheel verhuur. ‘n Minimum van 2 x nagte moet bespreek word.
DEPOSITO : ‘n 50% deposito is betaalbaar om u bespreking te bevestig.
Deposito terugbetalings sal as volg bereken word :
Kansellasie 1 maand (30 dae) voor inklok datum: 80%
Kansellasie 2 weke (14 dae) voor inklok datum : 50%
Kansellasies van ‘n week (7 dae) of minder voor inklok datum sal verbeur word.
SLEUTELDEPOSITO
Daar is ‘n sleuteldeposito van R1000.00 betaalbaar as u inklok. Die bedrag sal so gou moontlik aan u terugbetaal word nadat die huis nagegaan en volledig en onbeskadig gevind is.
VELDJIE HUIS BANK BESONDERHEDE :
REKENING : C MALAN, ABSA, CENTURION, SPAAR, REK NO : 9364 4716 65
GEBRUIK ASSEBLIEF U VAN AS VERWYSING MET INBETALING